I am a rifle and hunting enthusiast and I have been hunting for most of my life and I have recently started preparing for precision rifle matches. In this adventure that I have started I have learned a lot about different aspects of the game and that there are endless options on the market to choose from.
I have created this channel to review and discuss various items of our sport to make it easier for you to make a decision.
Ek is 'n geweer- en jagliefhebber. Ek jag al die grootste deel van my lewe en het onlangs begin voorberei op presisiegeweerwedstryde. In hierdie avontuur wat ek begin het, het ek baie geleer oor verskillende aspekte van die spel en daar is eindelose opsies in die mark om van te kies.
Ek het hierdie kanaal geskep om verskillende items van die sport te bespreek en om dit makliker vir u te maak om 'n besluit te neem.