Ons is ân Gemeente wat in die hart van Centurion geleĂ« is. Ons dienste word gekenmerk deur, ân vriendelike en ontspanne atmosfeer met God gesentreerde aanbidding wat jou nader aan God se hart bring. Ons mikpunt is daarop gerig om jou gees, siel en liggaam op te rig sodat jy jou skeppingsdoel sal uitleef op 'n Liefdevolle, Woordgefundeerde, Koningkryks manier.