Jennifer Zamudio is die afgelope 32 jaar woonagtig in Pretoria (South Africa) en sing reeds die afgelope 21 jaar professioneel. Sy het haar sangloopbaan begin by Anneli van Rooyen se sangskool, Promusik in Pretoria. Jennifer het aan die begin van haar loopbaan bekend gestaan as âDie Singende Pers Sensasieâ. Haar pers haarkleur het haar beslis laat uitstaan en word nog lank onthou. Jennifer vermaak gehore nasionaal met haar energieke en natuurlike verhoogspersoonlikheid in die kommersiĂ«le genre. Sy is deur die 'Vrouekeur Tydskrif' bestempel as die 'Vrou met In 2022', word Jennifer benoem vir twee SAMAâs (South African Music Awards) in die kategorieĂ« âBeste KontemporĂȘre Musiek Albumâ vir âTWINTIGEENENTWINTIGâ asook vir âSAMPRA Artist of the Yearâ.