Afrikaanse inhoud vir jong kleuters. Videos is gepas vir jonger kykers en die kanaal streef die bevordering van Afrikaans na. Kinders word deesdae aan baie dinge blootgestel wat ouers nie kan beheer nie. Dis waarom Afrikaanse Kinder Kanaal geskep is. Die inhoud is opvoedkundig, vermaaklik, gepas en kan ook soms deur ouers geniet word.