Juffrou Linky en haar man, Retief van der Liefde (Binnelanders) vorm die hart van hierdie kanaal.
Ons is ‘n ma-en-pa-span op ’n missie om Afrikaanse inhoud te skep wat met die beste in die Engelse mark kan meeding. Ons droom is om ’n nuwe generasie met ’n liefde vir Afrikaans te besiel.
Juffrou Linky is ‘n regte Juffrou en het haar Meesters graad in onderwys deur die Universiteit van Essex (London) behaal.
As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky
✉️ Epos: misslinkychannel@gmail.com
📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
👤 Facebook: www.facebook.com/JufLinky
📷 Instagram: https: www.instagram.com/juflinky
⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky Youtube Channel: youtube.com/c/MissLinkyEducationalVideos
© 2023 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.