Vra jou Vraag!

15 videos • 684 views • by Orania Beweging Vra jou vrae oor Orania. In hierdie reeks word vrae oor Orania beantwoord. Ons skink 'n koppie koffie en gesels 'n bietjie oor Orania. Hoe groot is Orania? Wie mag in Orania bly? Wat is Orania se doelwitte? As jy enige vrae het, stuur dit gerus na hierdie skakel - https://forms.gle/jkTNDx8g8pmdQTtGA Miskien word jou vraag beantwoord in die volgende episode!