SKUD JOU HITTE - TV REEKS
24 videos • 685 views • by Steven Sterling Skud jou Hitte (voorheen Boerie Boeties) is 'n oorspronklike Afrikaanse TV Reeks met Suid-Afrika se persoonlikhede en vermaaklikheidsterre wat brand bek souse eet en vrae beantwoord