ProAgri is ‘n onderafdeling van ProAgri Media. Ons YouTube kanaal is die tuiste van korporatiewe video’s wat jou produk of diens ten toon stel. Dit bied jou ‘n mededingende voordeel in ‘n bedryf met strawwe kompetisie.
Fokuspunte sluit in dieregesondheid- en voeding, besproeiing, landboutoerusting, werktuie, bemesting, veeteelt en vele meer.
ProAgri Media is daarop gefokus om kwaliteit nuus en inligting rondom relevante landbousake na boere te bring. Die gratis tydskrif is beskikbaar aanlyn by ProAgri.co.za of in gedrukte formaat as ProAgri SA, ProAgri BNZ en ProAgri ZM.
Deur ons verskeie platvorms, bereik ons maandeliks meer as 20 miljoen mense in 29 Afrika-lande.
ProAgri se gedrukte tydskrif word maandeliks versprei sedert 1994.
Indien jy belangstel om jou produkte in die kollig te plaas, kontak die ProAgri span. Besoek ons webtuiste vir meer inligting.